For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

19 March 2015

So jy het die lotto gewen. Wat nou?

Wanneer ons aaan die "ek het die lotto gewen" gedagde dink (en ons dink oor dit dikwels) dink ons nie regtig verby “ek het my getalle reg gepas en OMG Ek het gewen!" stadium nie. Ons doen soort van ‘n belaglike oorwinning dans rondom die huis, vertel ons familie en vriende, en dan gaan ons na die lotery kantore toe en ontvang een van daardie reuse groot tjeks, en kraak oop 'n bottel (egte) sjampanje. Maar na dit? Wie weet?

Ons is so gewoond aan ons stories eindig "and they live happily ever after" dat ons selde die tyd vat om te dink oor wat daarna gebeur. Wat is die werklikheid van 'n lotery wenner eintlik? Wat moet jy doen? Meer tot die punt, wat moet jy nie doen nie? Dit is 'n situasie wat kan moeilik wees om te navigeer, veral as 'n lotery wenner so seldsame verskynsel maak, is daar baie min ander mense om na te draai vir raad. Dit is nie asof daar 'n ondersteunings groep vir lotery wenners is nie (geestelike kennis: begin ondersteuningsgroep vir lotery wenners).

So in die afwesigheid van enige werklike ondersteuning, het ons gedink ons bied vir jou aan die voordeel van ons jare se ervaring van geleesde lotery wenners, ons praat met lotery wenners, en die waarneming van hoe groot bedrae kan regtig gewen wees, en soms baie verkeerd gaan.

Riglyne tot 'n suksesvolle lotery wenner

1. Kry 'n span saam. Moet nie die fout maak om te dink jy kan jou geld en jou keuses op jou eie bestuur. Lotery wenner Michael Carroll het, en het sy hele £ 10.000.000 fortuin op prostitute en kokaïen uitgeblaas, hy het bankrot geraak in 'n kwessie van n paar jare. Moenie daardie man wees nie. In plaas daarvan, wees die soort lotery wenner wat jou finansies ernstig opneem - en die beste manier om dit te doen is om'n rekenmeester, 'n prokureur en 'n finansiële adviseur aantestel, en doen so voor jy jou geld eis. Beplanning is alles!

2. Begin met n skoon blaai. Dit is maklik om te wil uitstorm om'n Franse kasteel of 'n 200-voet seiljag te koop, maar raak liewers ontslae van jou skuld! Met 'n finansiële meevaller in jou skoot is die ideale manier om ontslae te raak van al die finansiële bekommernisse wat jou teister- so as jy skuld het soos 'n verband, kredietkaart betalings, winkel rekeninge of lenings, betaal hulle almal in een klap en geniet die gevoel wat kom met finansiële vryheid! Dan kan jy uit gaan en goue toilet sit plekke koop.

92781719637

 

3. Beplan vir die toekoms. Weer met die beplanning - ons sal nie ophou harp speel oor dit as dit nie uiters belangrik was nie . Sodra jy moeite geneem het om jou skuld te betaal, sal jy moet beplan vir jou aftrede - en dit is waar jou professionele span jou kan help, om jou te lei tot toekomstige finansiële keuses. Selfs multi- miljoen boerpotte hou nie vir ewig nie, en sou dit nie lekker wees om af te tree in die skoot van 'n luukse lewe nie, eerder as om tafels te bedien op die ouderdom van 65?

Sodra jy en jou span klaar is met jou finansiële verlede en beplan vir jou finansiële toekoms, sal jy uit kan gaan om sport spanne, watervalle en diamant versierde meubels te kan koop, oh my! Maar voor jy dit doen, moet jy onthou om eerste jou lotto kaartjie te koop! Kry jou eenrigting kaartjie na n goeie lewe vandag by GrootLottos.com- Teken net in , koop jou kaartjies vinnig en maklik , en kry klaar om jou lotto wen plan in werking te stel! 

 

SPEEL NOU


Play Now and Win!

Mega Millions

$375,000,000

00
d
00
h
00
m
00
s

The biggest draw of the year

€2 Billion El Gordo Christmas Raffle available now!

Play Now

1-IN-7 CHANCE | LIMITED SHARES

Double Euro + Mega Power Syndicate

Guaranteed winnings or money back!

More info here

Latest Lottery News

2018 world cup competition
16 July 2018
Announcing Our 2018 Fifa World Cup Compe...
Read Article
new zealand win
13 July 2018
New Zealand Lotto Player Had No Idea She...
Read Article
australian lotto
10 July 2018
Six Friends Hit Lotto Jackpot After Play...
Read Article
Giant news
06 July 2018
Giant Lottos Featured On Local Uk News!
Read Article